Short description
Ken en verstaan word deur erkende vakkundiges geskryf en dek die nuwe Nasionale Kernsillabus volledig. In die aanbod word praktiese werk beklemtoon en met illustrasies en vrae aangevul. Elke boek is 'n bron van hulp en inspirasie vir onderwysers sowel as leerlinge. Die leestof wek belangstelling en entoesiasme vir die vak en bou tegelyk leerders se kognitiewe vaardighede uit en help hulle om eksamengereed te wees.
Long description
INHOUD:
Elektrostatika
Stroomelektrisiteit
Krag, arbeid, energie en drywing
Druk – vloeistofdruk
Druk in gasse
Simbole, formules en vergelykings
Chemiese verandering van stowwe
Sure en hul reaksies
Lig
Die sel
Die blomplant – wortel en stingel
Die blomplant – blare
Angiosperms – bestuiwing en bevrugting
Angiosperms – sade en vrugte – bloeiwyses
Die mens – voeding
Die mens – asemhaling – uitskeiding
Die mens – voortplanting
Die mens – sensitiwiteit en prikkelbaarheid
Die mens – vervoer in die liggaam