Out of stock

Ken en Verstaan Wiskunde Graad 9

Ken en verstaan word deur erkende vakkundiges geskryf en dek die nuwe Nasionale Kernsillabus volledig. In die aanbod word praktiese werk beklemtoon... more
Author:
Claris de Lange; Klarin Loots; Linda Loots
Format:
Softcover
Edition:
New title
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

  • Pintrest

Short description

Ken en verstaan word deur erkende vakkundiges geskryf en dek die nuwe Nasionale Kernsillabus volledig. In die aanbod word praktiese werk beklemtoon en met illustrasies en vrae aangevul. Elke boek is 'n bron van hulp en inspirasie vir onderwysers sowel as leerlinge. Die leestof wek belangstelling en entoesiasme vir die vak en bou tegelyk leerders se kognitiewe vaardighede uit en help hulle om eksamengereed te wees.

Long description

INHOUD:
  • Reële getalle
  • Eksponente
  • Polinome
  • Faktorisering
  • Algebraïese breuke
  • Vergelykings
  • Grafieke
  • Gelyktydige oplossings van 2 vergelykings
  • Rente
  • Statistieke
  • Waarskynlikheid
  • Volume en buite-oppervlakte van prismas
  • Meetkunde: algemene hersiening (Graad 8)
  • Kongruensie en gelykvormigheid van driehoeke
  • Vierhoeke
  • Veelkeuse vrae
  • Vraestelle
  • Appendiks
  • Product details

    Imprint:
    Cambridge University Press
    Publisher:
    Cambridge University Press
    ISBN:
    9780947465353
    Publication date:
    January 1996
    Length:
    170mm
    Width:
    245mm
    Thickness:
    12mm
    Weight:
    500g
    Edition:
    New title
    Pages:
    218
    Illustrations:
    illustrations, b&w line drawings
    Readership:
    Age: From 7 to 18
    Audience:
    Schools
    Age Group:
    7-18
    Illustrations:
    Illustrations, b&w line drawings
    Pages:
    218
    Illustrated:
    True

    Table of contents

    • INHOUD

    • Reële getalle
    • Eksponente
    • Polinome
    • Faktorisering
    • Algebraïese breuke
    • Vergelykings
    • Grafieke
    • Gelyktydige oplossings van vergelykings
    • Rente
    • Statistieke
    • Waarskynlikheid
    • Volume en buite
    • oppervlakte van prismas
    • Meetkunde
    • algemene hersiening (Graad )
    • Kongruensie en gelykvormigheid van driehoeke
    • Vierhoeke
    • Veelkeuse vrae
    • Vraestelle
    • Appendiks

    Customer reviews & ratings

    Write a review for this product.

    Rate this product.

     

      ken en verstaan wiskunde graad 9
    Reviewed by Ester from klerksdorp on 17 November 2012
    14 of 15 people found the following review helpful:

    ek koop maar al die boeke wat kan help in die skool,en die wiskunde boek is n wenner

    Was this review helpful?