Short description
Jan van Tonder betree in hierdie roman die magies wereld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat dood is en tog lewe, gemerk is om 'n groot man te word - ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma.
Long description
Jan van Tonder betree in hierdie roman die magies wêreld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is.
Sentraal staan die uitverkore kind wat deur dié wat dood is en tóg lewe, gemerk is om 'n groot man te word - ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog.
Customer reviews & ratings