Kitsgids

Subtitle:
Voels van die bosveld
Author:
S.C. Kidson; H.L. van Niekerk
Format:
Softcover

Now:R81.95
eBucks:eB820

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Kitsgids

Short description

Dit is die eerste titel in 'n nuwe reeks Suid-Afrikaanse streekvoelgidse.

Long description

Dit is die eerste titel in 'n nuwe reeks Suid-Afrikaanse streekvoelgidse. Die skrywers is die bekende kenners van inheemse voels, Saartjie Kidson en Herman van Niekerk, bygestaan deur ander kundiges soos Jo Grosel, Derick Engelbrecht, Josef Heymans, Kobie Raijmakers, Mich Veldman en Warwick Tarboton. Die titel sluit alle voels in wat noord van Pretoria en tot by Pietersburg, en van die Botswanagrens tot aan die Oostelike Platorand gevind word - 468 spesies. Die titel is ten volle deur Birdlife South Africa geakkrediteer en is deur SASOL opgeneem in sy reeks van Suid-Afrikaanse voelboeke. Die konsep is dat die voelgidse enige persoon, hetsy nuweling voelkyker of gesoute kyker, help om binne 60 sekondes enige voël te identifiseer met behulp van nuwe praktiese en innoverende hulpmiddels in die titel.

Product details

Publisher:
Briza
ISBN:
9781875093892
Publication date:
October 2007
Length:
180mm
Width:
100mm
Weight:
232g
Pages:
192

Other products to consider

Stokes Beginner's Guide to Birds: Eastern Region
Stokes Beginner's Guide to Birds: Eastern Region

Author:
Donald Stokes; Lillian
Now R100.95
(eB 1010)
No image
Nightjars of the World: with Potoos, Frogmouths, Oilbird and Owlet-Nightjars

Author:
Nigel Cleere
Was R651.95
Now R547.95
(eB 5480)
Sasol voels van Suider-Afrika
Sasol voels van Suider-Afrika

Author:
Ian Sinclair; Peter Ryan; Phil Hockey; Warwick Tarboton
Now R234.95
(eB 2350)
LBJs made simple
LBJs made simple

Author:
Doug Newman; Gordon King
Now R171.95
(eB 1720)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

2.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

3.
'n Lyf onthou
Now R150.95
(eB 1510)

4.
Dis ek, Anna
Now R170.95
(eB 1710)

5.
13 Uur
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)

6.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

7.
Jannie Mouton - en toe fire hulle my
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

8.
Wie met vuur speel
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

9.
Orion
Now R193.95
(eB 1940)

10.
Spoor
Was R211.95
Now R159.95
(eB 1600)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project