Klein kook en geniet

Author:
Eunice van der Berg; S.J.A. de Viliiers
Format:
Softcover

Now:R153.95
eBucks:eB1540

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Klein kook en geniet

Short description

Kook en geniet se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis. Die immergewilde kookgids vir kinders is nou terug in 'n nuwe pragtige en vrolike nuwe baadjie - met dieselfde vertroude gunsteling-resepte.

Long description

Kook En Geniet se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis. Die immergewilde kookgids vir kinders is nou terug in 'n nuwe pragtige en vrolike nuwe daadjie - met dieselfde vertroude gunstelling-resepte. Dit bevat meer as 55 smulresepte vir jonk en oud, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. elke metode word stap vir stap met behulp van volkleurfoto's verduidelik en leer jou:

  • Hoe om 'n resep te gebruik
  • Hoe om te meet
  • Wat kookterme beteken
  • Hoe om basiese kombuisgereedskap te gebruik

    Hierdie mini-kursus in basiese kookvernuf leer jou op 'n lekker plesierige manie, kosmaak - en as jy eers weet hoe, sal jy dieselfde metodes kan gebruik om uit enige resepteboek te kook.

  • Product details

    Publisher:
    Human & Rousseau (Pty) Ltd
    ISBN:
    9780798152518
    Length:
    275mm
    Width:
    205mm
    Edition:
    4th ed
    Pages:
    172

    Other products to consider

    Eating for sustained energy 3
    Eating for sustained energy 3

    Author:
    Gabi Steenkamp; Liesbet Delport
    Now R180.95
    (eB 1810)
    Debbie Brown's 50 Easy Party Cakes
    Debbie Brown's 50 Easy Party Cakes

    Author:
    Debbie Brown
    Now R241.95
    (eB 2420)
    Hello, Cupcake!: Irresistibly Playful Creations Anyone Can Make
    Hello, Cupcake!: Irresistibly Playful Creations Anyone Can Make

    Author:
    Karen Tack
    Now R141.95
    (eB 1420)

    Customer reviews & ratings

    Buy this product

    Klein kook en geniet

    Klein kook en geniet

    Now:R153.95
    eBucks:eB1540
    The basket has moved
     
    Free delivery on orders over R250 *
     
    My wishlists
    Your wishlist is empty
    Earn with Visa Premium
     
    eBucks
     
    m.kalahari.com
     
    Become a corporate client with kalahari.com
     
    Book donation project