Prescribed at UNISA (University of South Africa) for :Afrikaans (AFK202U) by lecturer Henrietta Maria Roos
In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa.
Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vin