Kleur in jou tuin regdeur die jaar

Subtitle:
Regdeur die jaar
Author:
Nancy Gardiner
Format:
Softcover

Now:R90.95
eBucks:eB910

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com

Kleur in jou tuin regdeur die jaar

Short description

Die betowering van kleur is tot almal se beskikking - hoe meer jy dit gebruik, hoe meer sal jy jou tuin geniet. Hierdie boek sal jou help om die belangrikheid van keure, tinte en skakerings te besef en om tussen kleure soos bloupienk en salmpienk, of rooi

Long description

Die betowering van kleur is tot almal se beskikking - hoe meer jy dit gebruik, hoe meer sal jy jou tuin geniet. Hierdie boek sal jou help om die belangrikheid van keure, tinte en skakerings te besef en om tussen kleure soos bloupienk en salmpienk, of rooibruin en karmosynrooi, te onderskei. Dit wys jou hoe om kleurskemas sorgvuldig te beplan eerder as om rond en bont te plant; hoe om gebruik te maak van goed geplaaste kleurgroepe wat harmonies saamsmelt, of van doelbewuste kontraste vir 'n dramatiese effek. Kleur in jou tuin is vol praktiese wenke en raad; dit wys jou hoe om kleur ten beste te benut deur jou bewus te maak van die enorme verskeideheid plante wat byeengebring kan word om 'n asembrowende geheelbeeld te skep.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781875001224
Publication date:
January 2001
Additional format:
with flaps
Length:
260mm
Width:
210mm
Weight:
550g
Edition:
1
Pages:
128
Illustrations:
90+ colour illustrations, illustrations, photos
Readership:
Age: 7 - 9

Table of contents

  • Die kleurwiel
  • ontwerp met keur
  • wit
  • geel
  • oranje
  • rooi
  • pienk
  • pers
  • blou
  • groen
  • grys en silwer
  • randakkers
  • die skadutuin
  • strukture en meubels
  • plantlys

Other products to consider

Otto se eerste woorde
Otto se eerste woorde

Author:
Eric Hill
Now R45.95
(eB 460)
Houtwerk sonder moeite
Houtwerk sonder moeite

Now R129.95
(eB 1300)
Huisgenoot Top 500 Wenresepte
Huisgenoot Top 500 Wenresepte

Author:
Carmen Niehaus
Now R252.95
(eB 2530)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Kleur in jou tuin regdeur die jaar

Kleur in jou tuin regdeur die jaar

Now:R90.95
eBucks:eB910
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project