Short description
Baie kleutergedrag wat as stout en uittartend beskou word, is heeltemal normaal vir 'n kind in die ontwikkelingstadium. Die kleuterstadium is die heel belangrikste om positiewe kommunikasie en gesonde verhoudings tussen ouer en kind te vestig.
Long description
Baie kleutergedrag wat as stout en uittartend beskou word, is heeltemal normaal vir 'n kind in die ontwikkelingstadium. Die kleuterstadium is die heel belangrikste om positiewe kommunikasie en gesonde verhoudings tussen ouer en kind te vestig. Hierdie title is 'n praktiese gids vir die ouers van jonger kinders, en spreek veral die Vier Groot Kleuterkwessies aan: woedeuitbarstings; slaap; eet; toiletonderrig.