Koester jou Baba

Author:
Ann Richardson; Megan Foure
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

South Africa

Koester jou Baba Out of stock

Short description

Ons topverkoper bababoek met sy toeganklike benadering is pas bygewerk met die jongste navorsing, maar fokus steeds op die drie grootste kwelvrae wat ouers in hul baba se eerste jaar vra: Hoekom huil my baba?

Long description

Ons topverkoper bababoek met sy toeganklike benadering is pas bygewerk met die jongste navorsing, maar fokus steeds op die drie grootste kwelvrae wat ouers in hul baba se eerste jaar vra: Hoekom huil my baba? Hoe kan ek seker maak dat my baba goed slaap? Hoe kan ek my baba se ontwikkeling aanhelp? Nuwe en uitgebreide gedeeltes sluit die volgende in: Hoe verskillende babas sensoriese insette verskillend hanteer. Hoe jy jou baba kan help om in die Kalm-Ontvanklike staat te bly – optimaal vir leer. Die verhouding tussen moegheid en huil. Meer oor borsvoeding. Meer oor koliek, met ’n stap-vir-stap plan om dit te hanteer. Die nuwe uitgawe van Koester jou baba met sy praktiese oplossings vir die algemene uitdagings wat babas meebring, sal ongetwyfeld dieselfde aanhang he as vantevore. Die nuwe inhoud help jou om sinvol te reageer op jou baba se sensoriese behoeftes, en bly jou sleutel tot 'n Kalm-tevrede, koliekvrye baba. Goeie slaapgewoontes en rustige nagte. Jou baba se optimale ontwikkeling en positiewe vroee ervarings.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781920268657
Length:
245mm
Width:
171mm
Pages:
176

Other products to consider

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project