Koester jou kleuter

Author:
Ann Richardson
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Out of stock

South Africa


Koester jou kleuter Out of stock

Short description

Die Kleuterjare is 'n tyd van ongeewenaarde groei en ontwikkeling. Dis ook 'n tyd van woedeuitbarstings en konflik. As jy weet wat normale kleutergedrag is, kan jy dit realisties, doeltreffend en sonder skuldgevoelens hanteer.

Long description

Die Kleuterjare is 'n tyd van ongeewenaarde groei en ontwikkeling. Dis ook 'n tyd van woedeuitbarstings en konflik. As jy weet wat normale kleutergedrag is, kan jy dit realisties, doeltreffend en sonder skuldgevoelens hanteer. Jou kleuter leer deur sy sintuie - 'n begrip van sy sensoriese wereld is die sleutel tot optimale ontwikkeling en stimulering. Hierdie titel bevat alles wat jy wil weet oor: Stimulering sonder om jou kind te oorlaai; slaaptydoplossings vir elke ouderdom; dissipline met liefde en 'n sin vir humor; 'n sinvolle benadering tot toiletgebruik; ontwikkelingsmylpale en idees om ontwikkeling aan te moedig.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992181
Publication date:
June 2005
Length:
245mm
Width:
171mm
Weight:
295g
Pages:
144

Other products to consider

Positiewe ouerskap: Die rol van kommunikasie in die gesin
Positiewe ouerskap: Die rol van kommunikasie in die gesin

Author:
Margaret Fourie
Now R126.95
(eB 1270)
Die ouer wat jy graag wil wees: Wat jy is beteken meer as wat jy doen
Die ouer wat jy graag wil wees: Wat jy is beteken meer as wat jy doen

Author:
Les Parrot; Leslie Parrot
Now R99.95
(eB 1000)
Future-proof your child: Parenting the wired generation
Future-proof your child: Parenting the wired generation

Author:
Graeme Codrington; Nikki Bush
Now R130.95
(eB 1310)
Deceptively Delicious: Simple Secrets to Get Your Kids Eating Good Food
Deceptively Delicious: Simple Secrets to Get Your Kids Eating Good Food

Author:
Jessica Seinfeld
Now R104.95
(eB 1050)

Out of stock

Koester jou kleuter

Koester jou kleuter

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project