Short description
Kalahari sê...Meer as ‘n halwe miljoen Kook en Geniet afficionados bak en brou die afgelope 50 jaar met oorgawe uit hierdie inheemse supertreffer…
- Alles vir die beginnerkok – hoe om bestanddele te meet, die mikrogolfoond te gebruik, groente voor te berei, vleis gaar te maak, kos te vries.
- Meer as 1 000 ekonomiese, beproefde resepte – van ontbyt tot mengeldrankies.
- Eetlepel of milliliter.
- Koolstoof of microgolfoond.
- Handklitser of voedselverwerker.
Long description
Eetlepel of milliliter. Koolstoof of microgolfoond. Handklitser of voedselverwerker. Kook en geniet bly 'n staatmaker vir Ouma, Ma en vandag se vrou - alles vir die beginnerkok – hoe om bestanddele te meet, die mikrogolfoond te gebruik, groente voor te berei, vleis gaar te maak, kos te vries meer as 1000 ekonomiese, beproefde resepte – van ontbyt tot mengeldrankies.