Kook En Geniet

Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as 'n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke... more
Author:
S.J.A. de Villiers
Format:
Hardcover
Edition:
2nd ed
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Was:
R315.00
Now:
R245.00
eBucks:
eB2 450
Discovery Miles:
2 450
  • Pintrest

Short description

Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as 'n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek.

Long description

Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as 'n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek. Kook en geniet dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet - van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries - naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798149181
Publication date:
October 2009
Length:
229mm
Width:
159mm
Weight:
1420g
Edition:
2nd ed
Pages:
568
Edition:
2nd revised edition
Audience:
General
Pages:
568

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Kook en geniet
Reviewed by Unknown from Stellenbosch on 12 December 2012
8 of 13 people found the following review helpful:

Ek het dit gekoop vir 'n vriendin wat oorsee bly. Dit is die ideale gids vir egte Suid-Afrikaanse geregte en sy gebruik dit omtrent elke dag. Die boek is baie sorgvuldig en deeglik en sluit in al die gunsteling geregte waarmee ons grootgeword het. Sy is baie gelukkig met die boek.

Was this review helpful?    

 

  Kook en geniet
Reviewed by Maryke from Kempton park, south africa on 30 October 2012
4 of 5 people found the following review helpful:

Excellent!!

Was this review helpful?    

 

  A Classic
Reviewed by Unknown on 25 March 2013
5 of 8 people found the following review helpful:

Great!

Was this review helpful?    

See more reviews