Short description
Soos baie mense wonder Emilia le Roux ook vyfuur smiddae wat sy vir aandete kan maak. Sy sukkel ook om die kruideniersware begroting te laat klop en boonop elke dag vir haar gesin gesonde kos voor te sit.
Long description
Soos baie mense wonder Emilia le Roux ook vyfuur smiddae wat sy vir aandete kan maak. Sy sukkel ook om die kruideniersware begroting te laat klop en boonop elke dag vir haar gesin gesonde kos voor te sit. Daarom het sy ’n boek geskryf vir mense soos sy. In Kos as dit knyp kry jy: wenke oor hoe jy gou goedkoop en gesonde kos kan maak; raad oor hoe jy jou koskas kan beplan; planne wat kosmaakbesluite vergemaklik; interessante maar eenvoudige resepte wat maklik is om te maak; aanduidings by elke resep van jou kosmaaktyd, hoeveel die bestanddele kos, en wat die kos aan jou middellyn gaan doen.
Customer reviews & ratings
Write a review for this product.
Rate this product.

Excellent service
Reviewed by Emmie from Lilongwe, Malawi on 21 May 2013
Thank you for excellent service! I contacted you the day just after I ordered the book to change the message for the gift and the parcel had been send already. Kalahari still the best!
Was this review helpful?