Kraai

Author:
George Louw
Format:
Softcover

Available new & used:

South Africa


Kraai Only from 3rd party sellers

Short description

George Louw se vierde digbundel bekoor, vermaak en ontroer.

Long description

Die satirikus is hier aan die woord, sinies, soms verrassend speels, maar intens bewus van die mens se ydelheid en droefheid. Dit bied ’n blik op wat die mens van God en sy skepping maak en dit satiriseer tegelykertyd die mens wat sy eie reëls maak, die mens wat wil koning kraai. Die kraai, onheilsboodskapper, doodsvoël, ongeluksvoël, maak vroeg in die bundel reeds sy verskyning. Uiteindelik ontmoet ons die kraai in sy menslike gedaante as Girolamo Savonarola, die Dominikaanse boeteprediker wat in Florence die gemoedere gaande gemaak het met sy apokaliptiese profesieë en simbool van die martelaar-profeet-skrywer word. “En in sy swart py het die tingerige klein priester met die prominente krom neus byna die voorkoms van ’n kraai gehad.” Oor Savonarola se brandstapeldood lees ons: “Toe hy dié dag opvlam / in rooi geweld was dit nie hy / maar God wat déúr hom brand // en teen die walle van die Arno, / naamloos tussen mos en varings, / het die laaste lenteblom behoedsaam / oopgegaan.”

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798145862
Publication date:
January 2006
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
290g
Edition:
Uitg
Pages:
128

More buying options

View all 2 new from R25.00
Queries
R25.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Readers Warehouse  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R50.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Duppie  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Boklied: (1ST - 1998)
Boklied: (1ST - 1998)

Author:
Breyten Breytenbach
Now R130.95
(eB 1310)
Tekens van die tye
Tekens van die tye

Author:
Peter Snyders
Now R100.95
(eB 1010)
Die Twaalfde letter
Die Twaalfde letter

Author:
Daniel Huge
Now R100.95
(eB 1010)

Buy this product

Kraai

Kraai

Only from 3rd party sellers

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Visa R200 voucher offer
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project