Kruidjie roer my

Author:
Antoinette Pienaar
Format:
Trade paperback

Now:R198.95
eBucks:eB1990

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Kruidjie roer my

Short description

Te midde van 'n suksesvolle verhoogloopbaan waarin sy sterk, aardse vroue uitgebeeld het, gaan Antoinette Pienaar na Mali om haar gedagtes uit te suiwer. Daar doen sy serebrale malaria op wat haar byna laat sterf.

Long description

Te midde van 'n suksesvolle verhoogloopbaan waarin sy sterk, aardse vroue uitgebeeld het, gaan Antoinette Pienaar na Mali om haar gedagtes uit te suiwer. Daar doen sy serebrale malaria op wat haar byna laat sterf. Uiters verswak gaan sy huis toe na haar ouers in Beaufort-Wes. Daar hoor sy van 'n ou Griekwa-bossiedokter, oom Johannes Willemse, legendaries vir sy helingskuns. Toe sy by sy plaaswerkershuisie teen die berg op 'n afgelee plaas voor hom staan, se hy: ""Hier kom Juffrou nou eers aan!" Want sy is die een van wie hy al byna dertig jaar lank droom dat sy met haar rooi bakkie sou kom sodat hy sy kuns aan haar kon oordra, soos oupa dit na kleinseun tot in die vergete verlede deur sy voorgeslagte heen oorgedra het. Op byna 90 nog rats en sterk genoeg om daagliks die berg in te vaar agter kruie aan, begin oom Johannes haar stadig na liggaam en gees te dokter tot sy weer so blakend gesond soos hy self is.

Product details

Publisher:
Umuzi
ISBN:
9781415200599
Publication date:
September 2008
Length:
231mm
Width:
152mm
Weight:
359g
Pages:
160

More buying options

View all 1 new from R189.00
Queries
R189.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Mustbuy.co.za  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Ships within 5 to 7 working days
0

    1     

Other products to consider

Stoffel in Die Wildernis
Stoffel in Die Wildernis

Author:
Christiaan Bakkes
Now R139.95
(eB 1400)
No image
Die groot verlange: Die verhaal van Eugene N. Marais

Author:
Leon Rousseau
Now R240.95
(eB 2410)
Alles oor kruie
Alles oor kruie

Author:
Margaret Roberts
Now R180.95
(eB 1810)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Kruidjie roer my

Kruidjie roer my

Now:R198.95
eBucks:eB1990
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project