Kry balans in jou lewe

Subtitle:
Praktiese wenke vir werkende ma's
Author:
Dr Colinda Linde
Format:
Softcover

Now:R126.95
eBucks:eB1270

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Kry balans in jou lewe

Short description

Elke werkende ma het vinnige, doeltreffende maniere nodig om al haar rolle te vervul sonder dat sy haarself en haar persoonlike behoeftes in die proses afskeep.

Long description

Elke werkende ma het vinnige, doeltreffende maniere nodig om al haar rolle te vervul sonder dat sy haarself en haar persoonlike behoeftes in die proses afskeep. Hierdie titel bied jou 'n toeganklike raamwerk om balans en wanbalans te verstaan, maklike maniere om te bepaal wat jy moet doen om beter balans te skep, en praktiese tegnieke om die balans te handhaaf. Ontdek die unieke manier waarop jy stres ervaar en leer dit hanteer. Ontwikkel meganismes om wanbalans te herstel. Maak die meeste van jou tyd en inspanning. Gebruik praktiese idees om verskeie take gelyk te verrig.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992129
Publication date:
March 2005
Length:
244mm
Width:
171mm
Weight:
380g
Pages:
224

Table of contents

  • Balans en wanbalans
  • stres
  • eise en hulpbronne
  • tyd
  • die werkende ma
  • jou fisieke gesondheid
  • jou geestesgesondheid
  • jou geestesgesondheid – beheer
  • jou geestesgesondheid – koste en voordeel
  • jou geestesgesondheid – interne dialoog
  • jou spirituele gesondheid
  • verhoudings
  • sosiale steun
  • werk
  • balans tussen kategorie
  • slot
  • aanhangsels

Other products to consider

What to Say When You Talk to Yourself
What to Say When You Talk to Yourself

Author:
Shad Helmstetter
Now R113.95
(eB 1140)
The Secret
The Secret

Author:
Rhonda Byrne
Now R189.95
(eB 1900)
The Secret
The Secret

Author:
Rhonda Byrne
Now R220.95
(eB 2210)
Wisdom of Yogananda v. 1: How to be Happy All the Time
Wisdom of Yogananda v. 1: How to be Happy All the Time

Author:
Paramahansa Yogananda
Now R100.95
(eB 1010)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Kry balans in jou lewe

Kry balans in jou lewe

Now:R126.95
eBucks:eB1270
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project