Short description
Hierdie titel bevat die oorspronklike Ladybird-oorvertellings met nuwe illustrasies, ryk aan detail en kleur. Saam vertel die woorde en prente die stories wat kinders die graagste wil hoor en wat grootmense as kosbare skat uit hul eie kinderjare onthou.