Lammervanger

Author:
Frans van Rensburg
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R160.95
eBucks:eB1610

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Lammervanger

Short description

Johannes se pa het sy werk verloor en sy ma werk nou as bediende by die ryk oom Alfred Botha. Johannes sien dat oom Alfred besonder baie van hom hou en hy besef dat as hy sy kaarte reg speel, sal die oom help dat hy 'n akademiese toekoms het.

Long description

Johannes se pa het sy werk verloor en sy ma werk nou as bediende by die ryk oom Alfred Botha. Johannes sien dat oom Alfred besonder baie van hom hou en hy besef dat as hy sy kaarte reg speel, sal die oom help dat hy 'n akademiese toekoms het. Hy besef dat hy hulle armoede sal kan oorkom as hy toegeeflik is teenoor oom Alfred, en hy besluit om wel vir die oom te gee wat hy graag wil he. Maar wanneer sy ma daarvan uitvind, pleeg hy uit skaamte selfmoord. Dan vertel hy sy verhaal uit die hemel uit.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799345087
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
304

More buying options

View all 2 used from R100.00
Queries
R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Rohan  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

R110.00
+ R35.00 Post office delivery
Good
Seller: Cinmoll  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Oulap se blou
Oulap se blou

Author:
Chris Barnard
Now R135.95
(eB 1360)
'n Ander ek
'n Ander ek

Author:
E.K.M. Dido
Now R144.95
(eB 1450)
In Limbo
In Limbo

Author:
Jackie Nagtegaal; Reinet Nagtegaal
Now R143.95
(eB 1440)
The Pact
The Pact

Author:
Jodi Picoult
Now R112.95
(eB 1130)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Broodnood
Reviewed by Allison on 20 November 2009
371 of 772 people found the following review helpful:

Onder die top 10 verkopers op Kalahari! ‘n Uiters boeiende verhaal oor die armoede wat witmense oor die afgelope paar dekades oorval het. Wanneer Johannes se pa sy werk verloor en hulle geen heenkome het nie, bied die gawe oom Alfred Botha vir hul blyplek en werk op sy plaas . Maar niks kom sonder ‘n prys nie. Oom Alfred is besonders gaaf met Johannes en bied aan om sy studies na skool te betaal. Maar oom Alfred is té gaaf... Nadat Johannes se ma vir hom en oom Alfred in die bed betrap, pleeg Johannes selfmoord en word die verhaal deur hom uit die doderyk vertel, terwyl hy die lewe van sy geliefdes en vriende op aarde dophou. Lammervanger sal jou entuit geboei hou en die vars vertelstyl sorg vir ‘n wonderlike leeservaring.

Was this review helpful?    

Buy this product

Lammervanger

Lammervanger

Now:R160.95
eBucks:eB1610
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project