Langverlof

Author:
Annemari Coetser
Format:
Softcover

Now:R184.95
eBucks:eB1850

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Langverlof

Short description

'n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat.

Long description

'n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis koebaai-meraai vir haar blou blikhuisie op Komga, haar werk in die dorpsbiblioteek, haar hond en haar kat. Dat sy 'n plaasvervanger is vir Hagen se meisie wat hom op die nippertjie gelos het toe hy alreeds die vakansie by die luukse strandhotel bespreek het, kan haar nie skeel nie. Avontuur wink en sy's nie bang nie. Donker Kari met al haar vrese en fobies los sy net so by die huis. Dis 'n bietjie moeiliker om by Gottfried verby te kom, die half-Duitse boer met die blou-blou oe. Hartseer oe oor sy vrou wat hom verlaat het na 'n motorongeluk, en hulle dogtertjie wat saam weg is Duitsland toe. Gottfried kom kuier getrou elke Saterdag by Kari, maar hy's nie haar kerel nie, hy is … sy weet nie wat hy is nie. Dus: sy gaan saam met 'n vreemde man Mauritius toe vir 'n week, wat kan nou so erg daaraan wees?

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624046646
Publication date:
August 2008
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
245g
Pages:
256

Other available formats


More buying options

View all 2 used from R100.00
Queries
R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: SurferBayBooks  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Slegs eenkeer gelees.
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: BoekwurmMina  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Good condition
0

    1     

Other products to consider

Die boek van Ester
Die boek van Ester

Author:
Wilna Adriaanse
Now R211.95
(eB 2120)
Vaselinetjie
Vaselinetjie

Author:
Anoeschka von Meck
Now R113.95
(eB 1140)
Onrus op Koraalbaai
Onrus op Koraalbaai

Author:
Lenora Worth
Now R94.95
(eB 950)
Shantaram
Shantaram

Author:
Gregory David Roberts
Now R162.95
(eB 1630)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Langverlof

Langverlof

Now:R184.95
eBucks:eB1850
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
RSS
Topverkopers
1.
Riaan Cruywagen - Wat's nuus
Was R179.95
Now R117.95
(eB 1180)

2.
Die staat teen Anna Bruwer
Now R153.95
(eB 1540)

3.
'n Lyf onthou
Now R150.95
(eB 1510)

4.
Dis ek, Anna
Now R170.95
(eB 1710)

5.
13 Uur
Was R207.95
Now R156.95
(eB 1570)

6.
7 Dae
Was R202.95
Now R162.95
(eB 1630)

7.
Jannie Mouton - en toe fire hulle my
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

8.
Wie met vuur speel
Was R179.95
Now R135.95
(eB 1360)

9.
Orion
Now R193.95
(eB 1940)

10.
Spoor
Was R211.95
Now R159.95
(eB 1600)

m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project