Short description
Die lekkerste van lees is dat dit die hele wêreld na leerders toe kan bring. Die leestof in hierdie bundel is spesiaal uitgesoek, en geskryf in lekker moderne Afrikaans. Daar is ook interessante vrae en aktiwiteite waarnaan leerders kan deelneem.