Short description
Verryk jou tegnologie klaskamer met hierdie titel. Dit is gebaseer op die HNKV, en skakel met geselekteerde temas in graad 4, 5 en 6.
Long description
Verryk jou tegnologie klaskamer met hierdie titel. Dit is gebaseer op die HNKV, en skakel met geselekteerde temas in graad 4, 5 en 6. Dit bevat addisionele agtergrond inligting en ook ekstra aktiwiteite vir leerders wat meer oefening kort of vir leerders wat 'n groter uitdaging nodig het. Dit dek die hele intermediere fase, so jy kan dit maklik gebruik om jou leerplan aan te pas vir die behoeftes van individuele leerders in jou klas. Hierdie titel is 'n komponent van die lekkerleer tegnologie-reeks, wat bestaan uit 'n aktiwiteitsboek, 'n leerderboek en 'n onderwysersgids vir elke graad. Die onderwysersgidse vir elke graad gee voorstelle van waar jy die titel in jou leerplan kan inskakel. Hierdie hulpbron kan gebruik word saam met enige ander natuurwetenskappe-reeks.