Love in the time of treason

Subtitle:
The Life Story of Ayesha Dawood
Author:
Zubeida Jaffer
Format:
Softcover

Now:R166.95
eBucks:eB1670

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Love in the time of treason

Short description

Ayesha en Yusuf Mukadum van die klein dorpie Sarwa in Indie, baie jare al man en vrou, wag op Worcester-stasie op die Blou Trein.

Long description

Ayesha en Yusuf Mukadum van die klein dorpie Sarwa in Indie, baie jare al man en vrou, wag op Worcester-stasie op die Blou Trein. Aan boord van die trein is Nelson Mandela...Maar om by die begin te begin: Ayesha (oftewel Bibi) Dawood woon by by haar ouers op Worcester. In die vyftigerjare word sy 'n vurige aktivis. Saam met mense soos Nelson Mandela en Ismael Meer (man van die bekende aktivis Fatima Meer) staan sy tereg in die berugte hoogverraadsverhore. Daar word klopjagte uitgevoer op haar ouers se huis en sy self word herhaaldelik gearresteer en in die tronk gestop. Sy bly sterk, maar toe die regering verskeie politieke organisasies verban en vooraanstaande leiers arresteer, dien dit haar gees 'n gevoelige knou toe. Sy bly egter getrou aan haar vryheidsideaal. Intussen het Yusuf, vir wie sy 'n paar jaar tevore ontmoet het toe sy tydens 'n oorsese sending vir haar ouma in Indie gaan kuier het, van 'n skip in Durban gedros en die liefde van sy lewe tot in Worcester gevolg. Hulle trou, maar na 'n paar jaar word Yusuf as onwettige immigrant gearresteer. Bibi weier om inligting te verskaf oor waar oorsee aktiviste-vlugtelinge hulle bevind, en sy en Yusuf moet Suid-Afrika verlaat vir Indie – Bibi met 'n vertrekpermit. In Indie gaan dit swaar. Yusuf moet as trekarbeider in Kuweit gaan werk terwyl Bibi tuis vir die gesin moet sorg. Dan, uiteindelik, baie jare later, hoor sy van Nelson Mandela se vrylating – en die moontlikheid om die land wat sy liefhet, weer te sien, word 'n werklikheid. En so ontmoet sy na al die jare van swaarkry weer vir Nelson Mandela.

Product details

Publisher:
Kwela Books
ISBN:
9780795702754
Publication date:
October 2008
Length:
222mm
Width:
152mm
Thickness:
14mm
Weight:
288g
Pages:
224

More buying options

View all 1 new from R98.001 used from R100.00
Queries
R98.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Treasure House  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

R100.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: THE OLD LIMPOPO CURIOSITY SHOP (research bookshop)  
Delivery: Usually within 5 working days.
Comments: slight wave on bottom of pgs
0

    1     

Other products to consider

Twenty chickens for a saddle: The story of an African childhood
Twenty chickens for a saddle: The story of an African childhood

Author:
Robyn Scott
Now R135.95
(eB 1360)
An memoir of love and madness: Living with bipolar disorder
An memoir of love and madness: Living with bipolar disorder

Author:
Rahla Xenopoulos
Now R135.95
(eB 1360)
True Compass: A Memoir
True Compass: A Memoir

Author:
Senator Edward M. Kennedy
Now R174.95
(eB 1750)
Committed: A Sceptic Makes Peace with Marriage
Committed: A Sceptic Makes Peace with Marriage

Author:
Elizabeth Gilbert
Now R171.95
(eB 1720)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Love in the time of treason

Love in the time of treason

Now:R166.95
eBucks:eB1670
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project