’n Dagboek met ’n realistiese benadering vir die besige vrou van vandag. Elke dag se Skrifgedeelte is gemiddeld slegs vyf teksverse wat dan verklaar en verder toegelig word. Die geselstrant waarin die dagstukkies aangebied word, maak dit maklik om te gebruik by geleenthede soos kantoorgodsdiens en persoonlike stiltetye.
- Available in English as Change me, Lord!