Magnus Malan

Subtitle:
My lewe saam met die SA Weermag
Author:
Magnus Malan
Format:
Hardcover

Now:R225.95
eBucks:eB2260

More buying options:

South Africa

Delivery time:
Usually within 4 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Magnus Malan

Short description

In ‘n onderhoud met Beeld sê Magnus Malan die voete wat hy sal was, “sal die manne van die SA weermag s’n wees”. Buiten om te vertel oor sy betrokkenheid as hoof van die leër, hoof van die weermag en later minister van verdediging, lewer hy ook bondig verslag oor dr. Wouter Basson, pres. Samora Machel, die suksesse van Krygkor en SA se kernwapenvermoë.

Long description

Magnus Malan het reeds as 13-jarige skoolseun weggeloop om by die destydse Unieverdedigingsmag aan te sluit. Dit was natuurlik tevergeefs, maar sedert hy in 1946 wel by die liggaamlike opleidingsbrigade kon aansluit, was sy loopbaan en lewe vir bykans 42 jaar onherroeplik met die Suid-Afrikaanse Weermag vervleg. Malan se militere loopbaan het hom na verskillende plekke in Suider-Afrika geneem - na Robbeneiland, na die toenmalige Suidwes-Afrika waar die SA Weermag die Suid-Afrikaanse mandaatgebied moes beskerm, na die Militere akademie op Saldanha, na die Kasteel in Kaapstad. As Hoof van die Leer en later as Hoof van die Weermag is hy ten nouste berokke by Suid-Afrika se inval in Angloa in 1975 en talle oorgrensoperasies in die dekade wat daarop volg. Malan tree ook toe tot die politiek en sal veral onthou word as Minister van Verdediging in die 1980's. Malan lewer op bondige wyse verslag oor die invloed wat politieke verwikkelinge in Suider-Afrika sedert 1960 op die strukture en funksies van die Suid-Afrikaanse Weermag gehad het; oor die suksesse van Krygkor en oor Suid-Afrika se kernwapenvermoe. Hy verskaf waardevolle konteksgegewens van 'n tydperk volgeprop met staatkundige en militere gebeure; 'n tydperk wat buitengewone betekenis vir hierdie geslag en die nageslag het, maar wat tans byna vergete geraak het.

Product details

Publisher:
PROTEA BOEKHUIS
ISBN:
9781869191139
Publication date:
October 2006
Weight:
905g
Edition:
New title
Pages:
528

More buying options

View all 1 used from R130.00
Queries
R130.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: Samuel van Dyk  
Delivery: Usually within 5 working days.
0

    1     

Other products to consider

Dances with devils: A journalist's search for truth
Dances with devils: A journalist's search for truth

Author:
Jacques Pauw
Now R198.95
(eB 1990)
Anderkant die scrap
Anderkant die scrap

Author:
Dana Snyman
Now R171.95
(eB 1720)
No image
Magnus Malan: My life with the SA Defence Force

Author:
Magnus Malan
Now R225.95
(eB 2260)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Magnus Malan

Magnus Malan

Now:R225.95
eBucks:eB2260
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project