Short description
'n Herhinnering aan julle huweliksbevestiging
Long description
Julle is pas getroud! Dit was 'n mooi geleentheid. Julle het belangrike dinge aan mekaar belowe. Julle is baie bly en gelukkig. Nou lê die opwindende pad vir julle as getroudes voor.
Hierdie gids wil julle help om saam aan die hand van die Bybel die eerste treë op daardie pad te gee. Mag dit die begin van 'n wonderlike tyd in julle lewe wees.
Customer reviews & ratings