Menopouse

Subtitle:
Die volledige gids
Author:
Nicole Jaff
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Menopouse Out of stock

Short description

In hierdie noukeurig nagevorsde, lesersvriendelike titel wat deur 'n hele aantal mediese praktisyns onderskryf word, maak Nicol Jaff korte mette met die tradisionele beeld van die vrou in haar menopouse.

Long description

In hierdie noukeurig nagevorsde, lesersvriendelike titel wat deur 'n hele aantal mediese praktisyns onderskryf word, maak Nicol Jaff korte mette met die tradisionele beeld van die vrou in haar menopouse. Sy ontbloot baie van die mites oor hierdie fase in 'n vroue se lewe, sy takel die omstrede kwessie van hormoonvervangingsterapie op verstandige wyse, en gee op taktvolle wyse advies van onskatbare waarde oor hoe om deur hierdie dikwels moeilike tyd te kom. Haar tema is 'kennis mag' en haar doel is om vir haar lesers genoeg praktiese inligting te gee om hulle in staat te stel om saam met die professionele persone te werk; om verstandig deel te neem aan besluite oor behandeling; en om menopouse nie te sien as die begin van die einde van ? nuttige lewe nie, maar as die begin van ? nuwe fase waarin vroue beheer van hulleself as vroue kan neem en die res van hulle lewens met humor, lewenskrag en wysheid kan leef.

Product details

Publisher:
The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
ISBN:
9780143025917
Publication date:
June 2009
Weight:
400g

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project