Short description
Verse in inheemse Afrika-tale is grootliks onbekend buite dié taalgemeenskappe. Om Afrikaanstaliges toegang te gee tot die ander digtradisies in die land, het Antjie Krog met die hulp van ’n span medewerkers gedigte uit Xhosa, Zulu, Ndebele, Swati, Tsonga