Metaalkuns

Subtitle:
Meer as 30 stap-vir-stap projekte vir die huis
Author:
Alet Genis
Format:
Softcover

Out of stock

South Africa


Metaalkuns Out of stock

Short description

Hierdie titel sal jou met nuwe oe na metal en staal laat kyk. Jy kan uit enige afvalmetaal, staal en draad 'n groot verskeidenheid nuttige gebruiks- en dekoratiewe items vir die huis skep.

Long description

Hierdie titel sal jou met nuwe oe na metal en staal laat kyk. Jy kan uit enige afvalmetaal, staal en draad 'n groot verskeidenheid nuttige gebruiks- en dekoratiewe items vir die huis skep. Hou jou oe oop vir 'n verskeidenheid staalvorms, -balletjies, halwe balletjies, vierkantige en ronde stawe, paalkoppies, piramides en nuwe of self ou geroeste sifdraad met verskillende patrone en verskillende groottes ogies en openinge. Metaalkuns bevat 'n magdom idees om jou te inspireer om ook jou eie ontwerpe uit afvalmetaal te skep, of bloot gewone gebruiksmetaal vir iets heeltemal anders aan te wend.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781875001620
Publication date:
January 2004
Additional format:
Contains Audio cassette and Paperback
Length:
260mm
Width:
195mm
Weight:
335g
Pages:
92

Other products to consider

Metalwork for Craftsmen
Metalwork for Craftsmen

Author:
Emil F. Kronquist
Now R110.95
(eB 1110)
Get Started with Wire Jewelry
Get Started with Wire Jewelry

Author:
Julia Gerlach
Now R119.95
(eB 1200)

Out of stock

In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project