Short description
Die titel spaar jou veel meer as wat dit kos met behulp van volledige voorbeelde om die maksimum toelaatbare aftrekkings te eis en die minimum belasting te betaal.
Long description
Die titel spaar jou veel meer as wat dit kos met behulp van volledige voorbeelde om die maksimum toelaatbare aftrekkings te eis en die minimum belasting te betaal. Volledig bygewerk met die jongste wetgewing, tabelle en syfers. Alles oor elektroniese indiening. Propvol belastingbesparingswenke. Volledige nuwe afdeling oor aftredebeplanning. Verduideliking van nuwe belastingopgawe met voorbeelde. Propvol uitstekende advies oor persoonlike finansiƫle bestuur. Hoog aangeskryf onder professionele adviseurs.