Miserella

Author:
Fanie Viljoen
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R115.95
eBucks:eB1160

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Miserella

Short description

Miserella en haar broer, Juvenis, bly in ’n Gotiese kasteel by hul eksentrieke, dog ellendige tantes, Violenta en Laniolet. Én, natuurlik die dooie Mortallus. Of altans, hy is nie régtig dood nie, daarom hou hulle sy as in ’n spesiale urn terwyl hy probeer om weer lewend te word. Hy het in as verander toe een van sy partytjie-toertjies lelik skeef geloop het.

Long description

Maar hoekom word Miserella en Juvenis teen hulle sin in die kasteel aangehou en moet hulle so hard werk? En hoekom slaap hulle in die dag en is in die nag wakker? Watter geheime lê opgesluit in die Dier wat om die kasteel sluip en die snaakse misrook in die kasteel se gange? En wat gaan gebeur as hulle nare oom Mortallus eendag uit die as opstaan? Wie is Carlo, die jong man wat Miserella se hart vinniger laat klop? Lees hierdie lekker tonekrul-Gotiese roman vol humor, spanning en romanse, en vind al die geheime uit. Die boek is gemik op tieners en jong volwassenes

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798148955
Publication date:
September 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
295g
Pages:
170

Other products to consider

Markus Stermuis op die Sojoes 3… 2… 1…
Markus Stermuis op die Sojoes 3… 2… 1…

Author:
Marianna Brandt
Now R103.95
(eB 1040)
Otto se eerste woorde
Otto se eerste woorde

Author:
Eric Hill
Now R47.95
(eB 480)
Young Bond: Double or Die
Young Bond: Double or Die

Author:
Charlie Higson
Now R102.95
(eB 1030)

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project