Short description
Dis groot pret om saam met Moemin en die snipperige klein Mymy wegkruipertjie te speel.
Long description
Dis groot pret om saam met Moemin en die snipperige klein Mymy wegkruipertjie te speel. Lig die flappies en soek Mymy se slim wegruipplek - langs die pad ontmoet jy sommer ook Moemin se familie en vriende: Moemamma, Moepappa, Boeboe, Snifsnaf, Doktor Weet-Als, Moemy en die res! 'n Heerlike eerste ontmoeting met die interessante bewoners van die Moevallei.
Customer reviews & ratings