Monogramme & woorde in lintborduurwerk

Author:
Di Van Niekerk
Format:
Softcover

Now:R157.95
eBucks:eB1580

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Monogramme & woorde in lintborduurwerk

Short description

Hierdie titel wys jou stap vir stap hoe om 26 pragtige monogramme in lintborduurwerk te maak. Daar is idees vir vinnige, maklike monogramversierings vir items soos baba kombersies en -kleertjies, teddiebeertjies en sagte speelgoed, boek-omslae, kaartjies,

Long description

Hierdie titel wys jou stap vir stap hoe om 26 pragtige monogramme in lintborduurwerk te maak. Daar is idees vir vinnige, maklike monogramversierings vir items soos baba kombersies en -kleertjies, teddiebeertjies en sagte speelgoed, boek-omslae, kaartjies, trougeskenke en ander items vir tuisversiering. Dit kan vir enige taal aangepas word, hetsy Afrikaans, Frans, Duits, en selfs Russies, met eindelose moontlikhede vir woordsamestellings en projekte. Leer hoe om die 26 letters en ander patroonplate op weefstof oor te dra. Daar is verskeie bykomende ontwerpe in kleur vir geborduurde kaartjies en ander items. Propvol nuttige wenke en raad vir monogramprojekte, en idees om jou gevoelens vir iemand spesiaal in borduurwerk uit te druk. Basiese tegnieke word stap vir stap geillustreer met nabyfoto's en met eenvoudige aanwysings verduidelik.

Product details

Publisher:
Metz Press
ISBN:
9781919992983
Length:
260mm
Width:
193mm
Weight:
460g
Pages:
128

Other products to consider

Bead & Sequin Embroidery Stitches
Bead & Sequin Embroidery Stitches

Author:
Stanley Levy
Now R184.95
(eB 1850)
Beginner's Guide to Stumpwork
Beginner's Guide to Stumpwork

Author:
Kay Dennis
Now R126.95
(eB 1270)
Breistories
Breistories

Author:
Laura Long
Now R157.95
(eB 1580)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Monogramme & woorde in lintborduurwerk

Monogramme & woorde in lintborduurwerk

Now:R157.95
eBucks:eB1580
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project