Short description
Die bekende en beminde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Lucas Maree, het uiteindelik so ver gekom om 'n heerlike versameling van sy songs te bundel - verwerk vir die kitaar en ook vir die klavier!
Long description
Die bekende en beminde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Lucas Maree, het uiteindelik so ver gekom om 'n heerlike versameling van sy songs te bundel - verwerk vir die kitaar en ook vir die klavier! Die volgende liedjies is in die boek, en nog meer - Miljoen; Droomvrou; Die tyd; Kiekies; Victoriabaai. 'n Absolute moet vir kitaar- en klavierspelers asook musiekonderwysers.