’n Atlas wat belangstelling in Aardrykskunde en kennis in die algemeen sal aanwakker. Dit begelei leerders op ’n verkenningstog na ander kontinente en die res van die wêreld. Kaarte en foto’s bevat die jongste inligting en sketse en diagramme is eenvoudig om die werk verstaanbaar te maak.