Short description
Die Bybel-plakkerboeke 1-4 bevat elk sewe van die Bybel se mees geliefde verhale, oorvertel vir kinders van 3-6.
Long description
Die Bybel-plakkerboeke 1-4 bevat elk sewe van die Bybel se mees geliefde verhale, oorvertel vir kinders van 3-6. Die kleurvolle illustrasies is so saamgestel dat daar plek gelaat word vir uitbreiding van elke prent deur van die volkleurplakkers wat agter in die titel op 'n dubbelblad verskaf word, op die regte plek in te plak. Die plakkers word afgetrek van 'n gladde gomblad, soos gebruiklik by ander plakkerboeke.