Short description
In Naelstring weier ’n moeder om haar pasgebore baba se naelstring te knip. Die naelstring word veel meer as ’n biologiese realiteit. Die briljante, innoverende baba is egter nie bereid om dié absurde situasie gelate te aanvaar nie en neem sy gehoor op ’n reis van swart komedie en deernisvolle maar pynlike interaksie.