Short description
Dit maklik om te se dit se: "Dis maklik om Jesus te volg net!. Maar die praktyk van werklikes navolging van Christus is 'n ander storie. Dit is eintlik moeilik (hoewel heerlik!) om ons lewe by God se wil te leer inpas.
Long description
Dit maklik om te se dit se: "Dis maklik om Jesus te volg net!. Maar die praktyk van werklikes navolging van Christus is 'n ander storie. Dit is eintlik moeilik (hoewel heerlik!) om ons lewe by God se wil te leer inpas. 'n Boek oor die opwindende reis vanaf die plek waar jy in die "comfort zone" van 'n gerieflike naloper van Christus is, tot jy by die bestemming uitkom waar jy die eise en die lewensvervulling van ware navolging geleer het; van 'n onbetrokke "pie in the sky when you die" - soort geloof tot die werklike stofpad stap agter Jesus aan – maar dan so naby aan Hom dat jy Hom kan aanraak.