Nasleep

Author:
Carel van der Merwe
Format:
Trade paperback
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R99.95
eBucks:eB1000

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 12 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Nasleep

Short description

36-jarige Paul du Toit, 'n geheime agent in die Weermag tydens die laaste jare van wit oorheerste Suid Afrika, glo hy het sy gewelddadige lewe agtergelaat.

Long description

36-jarige Paul du Toit, 'n geheime agent in die Weermag tydens die laaste jare van wit oorheerste Suid Afrika, glo hy het sy gewelddadige lewe agtergelaat. Totdat omstandighede hom dwing om voor die Waarheids-en-Versoeningskommissie aansoek te doen vir amnestie oor die dood van twee antiapartheidsaktiviste. Hy verloor beide sy werk en sy vrou. Hartgebroke en met swak vooruitsigte op werk, weet Paul hy het 'n uitgeworpene geword. Toe hy uitvind Louise het na Londen gegaan, volg hy haar soontoe om haar te probeer ompraat om terug te kom. Dit laat hom nadink oor sy verlede en sy skuld. Swerwend deur 'n ongenaakbare stad, dink Paul na oor sy verlede en sy skuld - iets wat hy sedert die dood van die aktiviste vermy het. Die waarheid is egter ewe ontwykend as Louise, sy vrou, en dit word vir hom 'n pynlike reis in homself. Hy raak betrokke by 'n gewelddadige konflik met twee Londense kriminele. Weer eens staan hy voor 'n morele toets - 'n toets waarin hy al voorheen gefaal het. Wanneer hy na Suid-Afrika terugkeer, besoek hy die familie van die gestorwe aktiviste om sy skuld te bely. Hy vind ook uit dat selfs hy nie die volle waarheid ken van wat gebeur het nie. Nou moet hy besluit of sy toekoms in Suid-Afrika le of in die Verenigde Koninkryk, by Louise of by Monica, 'n Tsjeggiese meisie by wie hy romanties betrokke geraak het.

Product details

Editor:
Frederik de Jager
Publisher:
Umuzi
ISBN:
9781415200292
Publication date:
April 2007
Length:
222mm
Width:
146mm
Weight:
287g
Edition:
New title
Pages:
208

Other available formats


More buying options

View all 1 used from R45.00
Queries
R45.00
+ R35.00 Post office delivery
Like New
Seller: SurferBayBooks  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Eenkeer gelees. Prys plakker agterop. Boekwinkel stempel voorin.
0

    1     

Other products to consider

The story of Maha
The story of Maha

Author:
Sumayya Lee
Now R198.95
(eB 1990)
Susanna die geliefde
Susanna die geliefde

Author:
Margaret Bakkes
Now R120.95
(eB 1210)
Broodsonde
Broodsonde

Author:
Annelie Botes
Now R180.95
(eB 1810)
Tot verhaal kom: (1)
Tot verhaal kom: (1)

Author:
Abraham H. de Vries
Now R133.95
(eB 1340)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Kyk net hier!
Reviewed by Unknown from Pretoria, Suid-Afrika on 03 June 2007
4377 of 9315 people found the following review helpful:

‘n Vars briesie het opgekom en waai soos ‘n hoëveldse donderstorm deur Afrikaner-literatuur. Carel van der Merwe se roman speel rondom die milleniumwendig af en min stene, of kruise, word onaangeroer gelaat. Die Waarheids- en Versoeningskommissie, Apartheid, losbandige tieners in Londen, die Groot trek, die Bosoorlog, Afrikanerskap, die Anglo-boere-oorlog, dwelms, plaasaanvalle, seks, grondeise, Suid-Afrika se onsekere toekoms, geloof, naamsveranderinge, verhoudings, gay Afrikaners, die doel van die lewe en natuurlik die liefde raak alles deel van die verhaal. Nasleep is nog warm van die drukpers af, ‘n moet-lees vir hierdie winter.

Was this review helpful?    

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project