Short description
Die titel beskryf die bedreigings vir die evangelie in 'n postmoderne tyd en ontbloot uitgediende kerklike maskers, maar bied terselfdertyd op 'n simpatieke manier nege vars geloofspraktyke wat gelowiges in staat sal stel om daardie soort gelowiges te wee
Long description
Die titel beskryf die bedreigings vir die evangelie in 'n postmoderne tyd en ontbloot uitgediende kerklike maskers, maar bied terselfdertyd op 'n simpatieke manier nege vars geloofspraktyke wat gelowiges in staat sal stel om daardie soort gelowiges te wees wat die Here in 'n tyd soos hierdie soek - mense wat nie kerk-kerk speel nie, maar werklik kerk is, soos die vroee kerk was.