Om te lewe is onnatuurlik

Author:
Gert Vlok Nel
Format:
Softcover

Now:R126.95
eBucks:eB1270

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Om te lewe is onnatuurlik

Short description

Digters se bestaan is nie noodwendig tot die muwwe rakke van 'n biblioteek beperk nie. Trouens, hoeveel jare tob literatore nie nou al oor die voortbestaan van (veral Afrikaanse) digbundels nie?

Long description

Digters se bestaan is nie noodwendig tot die muwwe rakke van 'n biblioteek beperk nie. Trouens, hoeveel jare tob literatore nie nou al oor die voortbestaan van (veral Afrikaanse) digbundels nie? Dat Afrikaanse gedigte uit die blaaie van bundels gespoel het tot in kabaretvertonings of sogenaamde "woordkunsproduksies'', was dus te wagte. Dis hier waar Gert Vlok Nel uit alle oorde lof toegeswaai is vir sy produksie Om Beaufort-Wes se beautiful woorde te verlaat, deels gegrond op sy bekroonde bundel om te lewe is onnatuurlik. Nel is nie 'n "popster'', soos 'n Afrikaanse glanstydskrif suggereer nie. Wat hier as liedjies verkoop word, is in wese woordkuns. En dis die verfrissende talent wat Nel laat tuishoort in die geselskap van uiteenlopende kombineerders van woorde en musiek soos Koos du Plessis, Bob Dylan en Tom Waits. Sedert Gert Vlok Nel Beaufort-Wes se beautiful woorde uitgereik het, het hy 'n Afrikaanse kultusfiguur geword.

Product details

Publisher:
Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:
9780624045052
Publication date:
March 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Edition:
2nd ed
Pages:
48
Illustrations:
illustrations

More buying options

View all 1 new from R110.00
Queries
R110.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Duppie  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
0

    1     

Other products to consider

Intimate Stranger: A Writing Book
Intimate Stranger: A Writing Book

Author:
Breyten Breytenbach
Now R169.95
(eB 1700)
Pyltjies innie sand
Pyltjies innie sand

Author:
Francis Grobler
Now R107.95
(eB 1080)
Twenty Love Poems and a Song of Despair
Twenty Love Poems and a Song of Despair

Author:
Pablo Neruda
Now R131.95
(eB 1320)
Ysterkoei-blues: (1)
Ysterkoei-blues: (1)

Author:
Breyten Breytenbach
Now R211.95
(eB 2120)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Om te lewe is onnatuurlik

Om te lewe is onnatuurlik

Now:R126.95
eBucks:eB1270
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project