Short description
Die land, maar die land ook as landskap van die menslike gees, word deur dié bundel verken. Dit bestaan uit vyf afdelings en elke afdeling speel saam in die menslike komedie waarvan hier so mooi vertel word. Hieruit ontwikkel ‘n ontstellende prent van ons menswees en weerloosheid.