Onder seespieel

Author:
Chanette Paul
Format:
Softcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R105.95
eBucks:eB1060

South Africa

Delivery time:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com

Onder seespieel

Short description

Onder seespieel: Twee van Chanette Paul se romanses in een bundel. Maalstroom van ekstase - Wanneer doktor Nina Steyn uitvind haar verloofde is ontrou, vlug sy vir 'n naweek Sodwana toe vir 'n skubaduikkursus.

Long description

Onder seespieel: Twee van Chanette Paul se romanses in een bundel. Maalstroom van ekstase - Wanneer doktor Nina Steyn uitvind haar verloofde is ontrou, vlug sy vir 'n naweek Sodwana toe vir 'n skubaduikkursus. Waar Neil Brendan haar instrukteur is en alles is wat sy nie in 'n man wil he nie, maar tog maak hy ongekende gevoelens in haar wakker. Leerskool van liefde - Saskia gaan skubaduik in Mosambiek om weg te kom van haar egskeiding en beland weer onbepland saam met Steph daar. Sy het geen verweer teen hom nie, maar wat van Vera en Vernon? Die keuse tussen plig en liefde is nooit maklik nie ...

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799345759
Length:
198mm
Width:
129mm
Pages:
312

Other products to consider

Vir altyd
Vir altyd

Author:
Marijke Greeff
Now R105.95
(eB 1060)
Duiwel in 'n snyerspak
Duiwel in 'n snyerspak

Author:
Dina Botha
Now R68.95
(eB 690)
Chanette Paul omnibus 4
Chanette Paul omnibus 4

Author:
Chanette Paul
Now R175.95
(eB 1760)
Skoonlief en die dirigent
Skoonlief en die dirigent

Author:
Marijke Greeff
Now R81.95
(eB 820)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Verkwikkende Liefdesverhale
Reviewed by Allison on 20 August 2010
71 of 144 people found the following review helpful:

Maalstroom van ekstase: Doktor Nina Steyn vind uit haar verloofde, die sielkunde-dosent Daan, is ‘n onbetroubare flankeerder, toe sy hom in die omhelsing van ‘n student betrap. Vir Nina, wat dikwels nog rooi gelaat word deur die eskapades van Griet in die bekende boek wat sy met haar studente behandel, is dié verraad net te veel. Sy durf ‘n skuba-duikkursus, gelei deur die aantreklike Neil Brendan, aan op Sodwana. Haar nuwe ervarings beloof die genesing van die wond in haar hart en meteens word sy bewus van gevoelens wat sy gedink het vir ewig dood is. Die wéreld wat sy op die bodem van die see ontdek, is egter nie net betowerend nie – daar skuil ook die gevare en jaloesie wat ‘n goedgelowige, sensitiewe vrou nie altyd mee rekening hou nie. Leerskool van liefde: Saskia reageer op die advertensie vir die Open Water II skubaduikursus sonder veel verwagtings, maar tog met die duidelike herinnering aan Steph, die instrukteur met wie Lieb drie jaar gelede so lelik vasgesit het. Maar Saskia se huwelik met Lieb is iets van die verlede en die ongerepte Mosambiekse strande wink. Nie eens die sabotasie-pogings van die afgunstige mededingers op die strand kan haar vryheid in toom hou nie. Kan sy Steph vertrou? Wonder Saskia wanneer die een verrassing na die ander omtrent dié man haar tref. Waar steek Vera in die prentjie? Sy en Steph was drie jaar gelede onskeidbaar. Die sagmoedige sakeman Ben, met sy hart van goud, dreig om haar hele lewe om te keer. Een ding leer Saskia van die liefde: dat egte liefde in die hart verwek word.

Was this review helpful?    

Buy this product

Onder seespieel

Onder seespieel

Now:R105.95
eBucks:eB1060
In my basket
Your basket is empty
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
eBucks
 
Visa R200 voucher offer
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project