Onsigbaar

ATKV-Woordveertjie prys vir Spanningslektuur
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die... more
Author:
Deon Meyer
Format:
Softcover
Edition:
New title
Average customer rating:
 (Reviews)

In stock

Delivery:
South Africa Next working day in SA main centres if ordered weekdays before 12h00
Seller:
kalahari.com
Now:
R245.00
eBucks:
eB2 450
Discovery Miles:
2 450
  • Pintrest

Short description

ATKV-Woordveertjie prys vir Spanningslektuur
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en ’n broer wat sy vas glo ná 20 jaar soos ’n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En só begin ’n koorsagtige tog deur ’n wêreld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings … en moord.

Long description

Lemmer se Eerste Algemene Wet: Moenie betrokke raak nie. Hy pas dit veral toe in sy werk as vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en ’n broer wat sy vas glo ná twintig jaar soos ’n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, stof hy ook ’n ander ou Wet af: Moenie klein vroue vertrou nie. Maar wat, welvarende mense lieg en as dit ál gevaar is wat hy moet hanteer, dan vat hy die geld, baie dankie. Daarom vlieg hy saam met haar Laeveld toe – en só begin ’n koorsagtige tog deur ’n wêreld van gierigheid en korruksie, ekologiese stryde en sameswerings … en moord.

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798149846
Publication date:
March 2008
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
470g
Edition:
New title
Pages:
384
Audience:
General
Pages:
384

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Hy mag maar!
Reviewed by Unknown from Pretoria on 03 January 2010
3063 of 6888 people found the following review helpful:

Deon Meyer het my laat lees sonder ophou aan hierdie boek vol drama, aksie, romanse en selfs humor. Dit is ook wat hierdie boek ongelooflik goed en uitsonderlik maak. Die feit dat jy nie kan ophou lees as gevolg van die interessante, onverwagse dinge wat gebeur. Deon mag maar!

Was this review helpful?    

 

  Deurnag
Reviewed by Unknown from Hartbeespoort, North West Province on 04 August 2008
8101 of 16976 people found the following review helpful:

Uitstekend! Deon Meyer op sy beste. Een van daardie boeke wat jou laat lees tot in die vroee-oggendure!!!

Was this review helpful?    

 

  Uitstekend
Reviewed by Unknown from Paarl on 16 July 2009
7119 of 15381 people found the following review helpful:

Deon doen dit weer. Nog 'n deurnag boek wat jou vasgevang hou tot die einde. Ek hoop regtig on hoor nog weer van Lemmer en Jeanette.

Was this review helpful?