Long description
Ontdek ons lewe graad 4 leerdersboek leer waardes van binne na buite, beginnende met die leerder se bewustheid van self, liggaamsbeeld en identiteit, en uitbreidend tot sosiale, fisiese en geestelike samelewingsdinamika. Die leerders word daartoe gelei dat hulle respek vir hulself asook vir mekaar ervaar en ontwikkel, en om vaardighede te verkry wat hulle in staat sal stel om op 'n positiewe wyse probleme in hul lewens te kan hanteer. Terwyl hulle hul eie bronne van krag, respek en medelye ontdek, verkry leerders die vaardighede, gesindhede en kennis soos in die assesseringstandaarde uiteengesit, deur die volgende te doen: identifisering, agtin en erkenning van verskille van sterkpunte en persoonlike eienskappe, en deur te leer om te luister en om kwaadgevoelens te hanteer onderskeiding tussen goeie geheime tussen maats en slegte geheime wat ingryping vereis.