Onthoukos

Author:
Heleen Meyer
Format:
Softcover

Now:R195.95
eBucks:eB1960

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 9 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Onthoukos

Short description

Watter kos maak jou nostalgies? Wat onthou jy as van die lekkerste kos van jou kinderdae? Tradisionele Suid-Afrikaanse resepte word met 'n moderne interessantheid voorgesit deur koskenners soos Atta Jantjies van Piketberg, Cass Abrahams en Ina.

Long description

Watter kos maak jou nostalgies? Wat onthou jy as van die lekkerste kos van jou kinderdae? Wat sal jy jou ma vra om vir jou te maak as jy iets uit haar resepte kon kies? Kos wat lekker herinneringe oproep, hetsy of jou ma, ouma of iemand anders in die familie dit gemaak het.

Atta Jantjies van Piketberg vertel dat haar kinders vra vir Appelkooshoender vir Sondag-kos, maar haar Lintnoedellasagne is oral-oor bekend. Cass Abrahams het in Suid-Afrika baie min bekendstelling nodig. Sy het ’n gawe om onbeskryflik geurige kos te kan maak soos min haar kan nadoen. As jy dit nog nie geproe het nie, is dit moeilik om sulke besonderse smake te kan visualiseer.

En visualiseer is volgens haar presies wat jy in haar kombuis moet kan doen. Sy leer die personeel in haar kombuis om met ‘ruik en proe’ haar resepte te kan nadoen. Cas vertel ons onder andere hoe om Denningvleis, Pienang-kerrie en Boeber te maak. Ina Paarman se onfeilbare Gebakte kaaskoekresep word ingesluit en Annatjie Melck van Muratie wys hoe om ’n Skaapkop te bak soos haar ma haar geleer het.

Alhoewel die resepte as tradisionele Suid-Afrikaanse kos geklassifseer kan word, word waar moontlik dit met ‘n moderne interessantheid voorgesit.

Product details

Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN:
9780799342666
Publication date:
October 2008
Pages:
152

More buying options

View all 3 new from R155.00
Queries
R155.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Ron Butler  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: nog nooit gebruik nie, die boek is nuut
0

R155.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Ron Butler  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Boek was nog nooit gebruik nie, is in duplikaat gekoop
0

R155.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Ron Butler  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Boek was nog nooit gebruik nie was in duplikaat aan gekoop
0

    1     

Other products to consider

Kos vir die kenner
Kos vir die kenner

Author:
C. Louis Leipoldt
Now R216.95
(eB 2170)
Idees - 365 resepte vir die hele jaar: 365 resepte vir die hele jaar
Idees - 365 resepte vir die hele jaar: 365 resepte vir die hele jaar

Author:
Idees Tydskrif
Now R211.95
(eB 2120)
Fabulous Food
Fabulous Food

Author:
Lynn Bedford Hall
Now R225.95
(eB 2260)
Huisgenoot wenresepte 8
Huisgenoot wenresepte 8

Author:
Carmen Niehaus
Now R266.95
(eB 2670)

Customer reviews & ratings

Buy this product

The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project