Short description
Hierdie publikasie van Pieter Bingle voorsien in 'n groter groeiende behoefte onder veral volwasse gelowiges. Hy praat padlangs oor die Christelike geloof, maar stap ook met hulle saam en wys waar die "oortrapklippe" is om veilig deur die stroomversnellin
Long description
Hierdie publikasie van Pieter Bingle voorsien in 'n groter groeiende behoefte onder veral volwasse gelowiges. Hy praat padlangs oor die Christelike geloof, maar stap ook met hulle saam en wys waar die "oortrapklippe" is om veilig deur die stroomversnellings van ons tyd te kom. Bingle bied aan ’n soekende gelowige opnuut vastrapplek in die wereld deur betroubare bakens uit die evangelie van Jesus Christus uit te wys. In Oortrapklippe kry die leser dus 'n bundel met 'n hartlike handevat om saam die aangepakte bakens van die geloof wat in ons tyd toegemos het, skoon te skraap en opnuut te benut as veilige staanplekke en stewige steunpunte vir geloof wat hier en nou en in die sake van elke dag die pad met God loop.