Op pad in Suid-Afrika 'n streek-vir-streek gids

Subtitle:
'n streek-vir-streek-gids
Author:
B.P.J. Erasmus
Format:
Hardcover
Average customer rating:
 (Reviews)

Now:R207.95
eBucks:eB2080

More buying options:

South Africa

Delivery:
Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller

Op pad in Suid-Afrika 'n streek-vir-streek gids

Short description

Hier is 'n onontbeerlike gids en reisgenoot! Dis nie 'n padkaart nie - eerder 'n bundel van feite, stories en legendes. Die styl is vars en maklik leesbaar en daar's hope foto's en streekkaarte. Suid-Afrika word deurkruis en elke dorp of stad word gedek. Dis ideaal om saam te neem op vakansie, óf vir leunstoel-reisigers om deur te blaai en droom!

Long description

Hierdie van Op pad in Suid-Afrika kyk na die magdom gehuggies, dorpe en stede wat Suid-Afrika so 'n fassinerende plek maak om te verken. Die klem val op die interessante en informatiewe verhale wat in hierdie plekke opgesluit le. Die oorsprong van plekname word in besonderhede beskryf en die karakter en aantreklikhede van plekke vandag word geskets. Ingesluit in elke hoofstuk is gedetailleerde streekkaarte, wat aangevul word met roete aanwysings in die teks. Die 37 hoofstukke is in logiese volgorde gerangskik – die reis begin by Kaapstad en kring dan verder noordwaarts uit. Sodoende word 'n land van geweldige diversiteit uitgebeeld – een wat wissel van die groen en rustige valleie van die Kaapse hinterland tot die windverwaaide sandveld in die weste tot die subtropiese geilheid van die ooste, van die uitgestrekte bosveldvlaktes van die noordooste tot die droe wildernesse van die noordweste, van bedrywige metropole tot klein gehuggies wat altyd sluimer. Die grootsheid van die land word op boeiende wyse beskryf.

Product details

Publisher:
Jonathan Ball Publishers
ISBN:
9781868421497
Publication date:
October 2005
Length:
297mm
Width:
210mm
Edition:
New title
Pages:
400

More buying options

View all 1 new from R207.00
Queries
R207.00
+ R35.00 Post office delivery
New
Seller: Mustbuy.co.za  
Delivery: Dependent on 3rd party seller
Comments and Delivery details: Ships within 5 to 7 working days
0

    1     

Other products to consider

Africa trek: In the footsteps of mankind: From the Cape of Good Hope to Mount Kilimanjaro
Africa trek: In the footsteps of mankind: From the Cape of Good Hope to Mount Kilimanjaro

Author:
Alexandre Poussin; Sonia Poussin
Now R220.95
(eB 2210)
Guide to best budget getaways: Western Cape
Guide to best budget getaways: Western Cape

Author:
Paul Leger
Now R72.95
(eB 730)
Timeless Karoo: Discover the sunlit interior
Timeless Karoo: Discover the sunlit interior

Author:
Jonathan Deal
Now R279.95
(eB 2800)
Essence of a Land: South Africa and Its World Heritage Sites
Essence of a Land: South Africa and Its World Heritage Sites

Author:
Francis Thackeray; Graeme Addison; Max du Preez
Now R320.95
(eB 3210)

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Goeie opsomming van Suid-Afrika.
Reviewed by RI Sadler from Mosselbaai on 17 February 2006
2602 of 5340 people found the following review helpful:

Oor die algemeen 'n baie goeie boek. Die inligting is van 'n hoë gehalte, beslis beter as Bulpin, maar enkele onaanvaarbare foute skep soms twyfel oor die res. (Byvoorbeeld op p. 188 word na agave verwys as aalwyne.) Definitief te aanbeveel as die beginpunt vir enige boeke-reis deur Suid-Afrika.

Was this review helpful?    

Buy this product

Op pad in Suid-Afrika 'n streek-vir-streek gids

Op pad in Suid-Afrika 'n streek-vir-streek gids

Now:R207.95
eBucks:eB2080
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project