Opspraak deur moord

Subtitle:
Suid-Afrikaanse doodslag skok
Author:
Chris Karsten
Format:
Softcover

Now:R155.95
eBucks:eB1560

South Africa

Delivery:
Usually within 7 working days.
Seller:
kalahari.com

Opspraak deur moord

Short description

Tien spannende verhale van opspraakwekkende moorde, met heelwat besonderhede wat nog nie rugbaar was toe die stories die media vol was nie.

Long description

Tien spannende verhale van opspraakwekkende moorde, met heelwat besonderhede wat nog nie rugbaar was toe die stories die media vol was nie. Met Marike de Klerk se moord was daar die bewerings oor politieke komplotte en tweespalt in haar gesin; die verhaal van Casper Greeff, wat skuldig bevind is aan die huurmoord op sy aantreklike vrou, is omring met afguns en intrige; die Bainskloof-moord is die skokverhaal van hoe 'n agtergrond van armoede en kindermishandeling vorm gegee het aan menslike moordmasjiene; en nog vele meer. Die moorde is gekies op grond van die buitengewone boeiende inhoud van die gebeure en hul potensiaal vir nuwe, nuuswaardige onthullings.

Product details

Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN:
9780798147170
Publication date:
June 2007
Length:
213mm
Width:
137mm
Weight:
185g
Pages:
144

Other products to consider

In a different time: The inside story of the Delmas four
In a different time: The inside story of the Delmas four

Author:
Peter Harris
Now R189.95
(eB 1900)
Monster
Monster

Author:
Allan Hall
Now R99.95
(eB 1000)
Born Evil: A True Story of Cannibalism and Serial Murder
Born Evil: A True Story of Cannibalism and Serial Murder

Author:
Adrian Havill
Now R77.95
(eB 780)

Customer reviews & ratings

Buy this product

Opspraak deur moord

Opspraak deur moord

Now:R155.95
eBucks:eB1560
The basket has moved
 
Free delivery on orders over R250 *
 
My wishlists
Your wishlist is empty
Earn with Visa Premium
 
eBucks
 
m.kalahari.com
 
Become a corporate client with kalahari.com
 
Book donation project