Short description
Die geheime wapen is die eerste maal in Frans in 1956 gepubliseer in die gespanne klimaat van die Koue Oorlog. Die verhaal neem die leser op 'n wilde jaagtog, bied 'n paar verrassings en woeste gevegte alles ter wille van 'n gewone sambreel.