Orion

'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van... more
Author:
Deon Meyer
Format:
Softcover
Edition:
3rd ed
Average customer rating:
 (Reviews)

Delivery:
South Africa Usually within 8 working days.
Seller:
kalahari.com or 3rd party seller
3rd Party:
New from R 250.00  | 1 used from R 145.00
Now:
R225.00
eBucks:
eB2 250
Discovery Miles:
2 250
  • Pintrest

Short description

'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl.

Long description

'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad 'n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars ... En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militere intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van die ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.

Product details

Imprint:
Human & Rousseau
Publisher:
NB Uitgewers / Publishers
ISBN:
9780798149648
Publication date:
March 2008
Length:
222mm
Width:
152mm
Weight:
445g
Edition:
3rd ed
Pages:
360
Edition:
3rd ed
Audience:
General
Pages:
360

Customer reviews & ratings

Write a review for this product.

Rate this product.

 

  Treffer
Reviewed by Reinette from Kaapstad on 16 July 2012
4 of 8 people found the following review helpful:

Ai, maar dis 'n lekker boek. Dit het al die bestanddele van 'n spanningsverhaal, met so 'n bietjie sielkunde by die sop geroer. Verder is dit so eietyds soos regstellende aksie.

Was this review helpful?    

 

  Uitstekend
Reviewed by Unknown from Paarl on 16 July 2009
1559 of 3328 people found the following review helpful:

Dit was aanvanklik moeilik om die boek te lees, omdat dit so wissel tussen die hede en verlede, maar sodra 'n mens die tred volg, raak dit makliker en vloei alles baie mooi in een.

Was this review helpful?    

More buying options

Sell yours here
Showing 1-10 of 2 listing(s).
Price Condition Seller Comments Buy from 3rd Party
R145.00 + R35.00 Post office delivery Like New Treasure House

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
16 Dec 2010
Location:
Cape Town, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Very clean, like new. Ref 1303

Add to basket
R250.00 + R35.00 Post office delivery New Oudtshoorn Bookshop

Rating:

Ask a question (0)
Member since:
05 Feb 2011
Location:
Oudtshoorn, South Africa

Delivery: Dependent on 3rd party seller

Comments: Splinternuut. Net een keer gelees. Bestel onmiddelik om teleurstelling te voorkom.

Add to basket